Waarskynlikheid

Waarskynlikheid is 'n maatstaf of skatting van die moontlikheid van 'n gebeurtenis. Waarskynlikhede word 'n waarde tussen 0 (0% kans of sal nie gebeur nie) en 1 (100% kans of sal gebeur nie) toegeken. Hoe hoër die graad van waarskynlikheid, hoe groter is die kans dat die geval sal gebeur, of in 'n langer reeks monsters, hoe meer is die aantal kere wat verwag word dat so 'n geval sal gebeur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search